LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Drome

•

2015

Trek my nader

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
En dit maak nie saak hoe hard ek veg nie
Ek bly mal verlief, versot, verslaaf aan jou

Te veel van 'n goeie ding kan sleg vir jou wees, as ek by jou is, is dit my grootse vrees want ek
Kan net nie weg loop nie
Ons liefde is op en af jy maak my deurmekaar, elke keer as ek wil loop sien ek jou daar staan want ek
Kan net nie laat gaan nie

En dit maak nie saak hoe hard ek veg nie, want jy trek my net weer nader
En al weet ek, ek en jy's nie reg nie oe jy trek my net weer nader
En al hoop die wêreld ons misluk
Ek bly mal verlief, versot, verslaaf aan jou

Te veel kere het ek my hart uitgedeel, maar jy hou net aan om met hom te speel, jy tog
Krul my hartsnare
Ek wil van jou vergeet, ek verloor beheer, ons probeer dit keer maar dis te vergeefs, jy is
Net altyd weer daar

En dit maak nie saak hoe hard ek veg nie want jy trek my net weer nader
En al weet ek, ek en jy's nie reg nie oe jy trek my net weer nader
En al hoop die wêreld ons misluk
Ek bly mal verlief, versot, verslaaf aan jou

Ek stoot jou weg, jy trek my net weer stuiwer teen jou
Jy maak my mal, ek val net bietjie harder vir jou

En dit maak nie saak hoe hard ek veg nie, want jy trek my net weer nader
En al weet ek, ek en jy's nie reg nie, oe jy trek my net weer nader

En dit maak nie saak hoe hard ek veg nie, want jy trek my net weer nader
En al weet ek, ek en jy's nie reg nie, oe jy trek my net weer nader
En al hoop die wêreld ons misluk
Ek bly mal verlief, versot, verslaaf aan jou

PUBLISHERS

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Drome

2015

01

Drome

Heuning

02

Engele My Kom Haal

Heuning

03

Ek wil met jou dans

Heuning

04

Skree

Heuning

05

Heuningbekkie

Heuning

06

Trek M. Nader

Heuning

07

Kom ons vat 'n kans

Heuning

08

Aanhouer wen

Heuning

09

Een laaste soen

Heuning

10

Alles in jou

Heuning

11

Hier vir 'n rede

Heuning

12

Tonight, Tomorrow & Always

Heuning

From This Artist