LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Drome

•

2015

Aanhouer wen

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Hi jy
Soos die golwe in die see
So baie hou ek van jou
Sal al my drukies vir jou gee

Hi jy
Jy sal dit nooit berou
You can call me misty me
Hier's al my soene net vir jou

Maar jy kyk nie in my rigting
Jy kyk nie eers vir my
Hi jy, jy, jy
My hart wil my veraai

Aanhouer wen
Dis my lese
Aanhouer wen
Dis my keuse
My ouma het vir my so gesê

Hi jy
As jy my net raak kan sien
Ek het nooit geweet
Dat liefde so moeilik is nie

Hi jy
Ek sal nie moed opgee
Want jy's die moeite werd
Jy het my hart gesteel

Maar jy kyk nie in my rigting
Jy kyk nie eers vir my
Hi jy, jy, jy
My hart wil my veraai

Aanhouer wen
Dis my lese
Aanhouer wen
Dis my keuse
My ouma het vir my so gesê

Maar jy kyk nie in my rigting
Jy kyk nie eers vir my
Hi jy, jy, jy
My hart wil my veraai

Aanhouer wen
Dis my lese
Aanhouer wen
Dis my keuse
My ouma het vir my so gesê

Aanhouer wen
Dis my lese
Aanhouer wen
Dis my keuse
My ouma het vir my so gesê

PUBLISHERS

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Drome

2015

01

Drome

Heuning

02

Engele My Kom Haal

Heuning

03

Ek wil met jou dans

Heuning

04

Skree

Heuning

05

Heuningbekkie

Heuning

06

Trek M. Nader

Heuning

07

Kom ons vat 'n kans

Heuning

08

Aanhouer wen

Heuning

09

Een laaste soen

Heuning

10

Alles in jou

Heuning

11

Hier vir 'n rede

Heuning

12

Tonight, Tomorrow & Always

Heuning

From This Artist