LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Drome

•

2015

Engele My Kom Haal

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek's mal oor hoe my hart in joune pas
My kop op jou bors rus jy hou my stuiwer vas
Ek's mal oor hoe jy fluister as jy praat
Jy my saggies op my voorkop soen niks anders maak dan saak

Want jy, jy's die rede vir my glimlag
Dat ek uit my maag uit lag
Jy maak my siels gelukkig
Ek wil nie langer wag

Jy's die rede vir die lig
Wat rondom my uitstraal
Ek weet ek sal jou lief hê
Tot die engele my kom haal

Ek's mal oor hoe jou hart met myne praat
Sonder om 'n woord te sê ek weet ons twee hoort saam
Ek's mal oor hoe jy saggies na my kyk
Sonder om dit hard te sê weet ek's jy lief vir my

Jy's die rede vir my glimlag
Dat ek uit my maag uit lag
Jy maak my siels gelukkig
Ek wil nie langer wag

Jy's die rede vir die lig
Wat rondom my uitstraal
Ek weet ek sal jou lief hê
Tot die engele my kom haal

As ek ooit die tyd kon terug draai
Iets anders doen of sê
Ek sou jou gouer wou ontmoet het
Om jou langer lief te hê

Jy's die rede vir my glimlag
En ek uit my maag uit lag
Jy maak my siels gelukkig
Ek wil nie langer wag

Jy's die rede vir die lig
Wat rondom my uitstraal
Ek weet ek sal jou lief hê
Tot die engele my kom haal

Jy's die rede vir my glimlag
Dat ek uit my maag uit lag
Jy maak my siels gelukkig
Ek wil nie langer wag

Jy's die rede vir die lig
Wat rondom my uitstraal
Ek weet ek sal jou lief hê
Tot die engele my kom haal

PUBLISHERS

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Drome

2015

01

Drome

Heuning

02

Engele My Kom Haal

Heuning

03

Ek wil met jou dans

Heuning

04

Skree

Heuning

05

Heuningbekkie

Heuning

06

Trek M. Nader

Heuning

07

Kom ons vat 'n kans

Heuning

08

Aanhouer wen

Heuning

09

Een laaste soen

Heuning

10

Alles in jou

Heuning

11

Hier vir 'n rede

Heuning

12

Tonight, Tomorrow & Always

Heuning

From This Artist