LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Drome

•

2015

Hier vir 'n rede

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Wat’s die antwoord op jou vrae?
Wat’s die doel waarvoor jy lewe?
Wat is dit waarna jy strewe?

Wie's die een waarna jy soek?
Wie se naam jy saggies fluister?
Wat’s jou grootse hart's begeerte?

Ons is almal mos hier vir 'n rede
Ons is almal mos hier vir 'n rede

Kan jy jou hart oop maak vir my?
En weet dat hoop vir ewig bly
Dat jou liefde 'n verskil maak, jy lig is in die donker vir my

En as jy voor 'n kruispad staan
Kies dan die lag in hierdie traan
O bring 'n nuwe lewe maar die sleutel na geluk is jy

Hier's die antwoord op jou vrae
Hier's die doel waarvoor jy lewe
Hier is dit waarna jy strewe

Ons is almal mos hier vir 'n rede
Ons is almal mos hier vir 'n rede

Kan jy jou hart oop maak vir my?
En weet dat hoop vir ewig bly
Dat jou liefde 'n verskil maak, jy lig is in donker vir my

En as jy voor 'n kruispad staan
Kies dan die lag in hierdie traan
O bring 'n nuwe lewe maar die sleutel na geluk is jy

Ons is almal mos hier vir 'n rede
Ons is almal mos hier vir 'n rede

Kan jy jou hart oop maak vir my?
En weet dat hoop vir ewig bly
Dat jou liefde 'n verskil maak en die lig is in die donker vir my

En as jy voor 'n kruispad staan
Kies dan die lag in hierdie traan
O bring 'n nuwe lewe maar die sleutel na geluk is jy
O bring 'n nuwe lewe maar die sleutel na geluk is jy

PUBLISHERS

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Drome

2015

01

Drome

Heuning

02

Engele My Kom Haal

Heuning

03

Ek wil met jou dans

Heuning

04

Skree

Heuning

05

Heuningbekkie

Heuning

06

Trek M. Nader

Heuning

07

Kom ons vat 'n kans

Heuning

08

Aanhouer wen

Heuning

09

Een laaste soen

Heuning

10

Alles in jou

Heuning

11

Hier vir 'n rede

Heuning

12

Tonight, Tomorrow & Always

Heuning

From This Artist