Hoe wens ek jy kan my raak sien
Jy ken my net in my drome
Drome is wense wat jou hart maak as jy slaap
Oe drome is wense wat jou hart maak as jy slaap
En al ken jy nie eers my naam nie
Al weet jy nie ek bestaan nie
Sal my drome elke aand net oor jou gaan
Hoe wens ek alles kan waar wees
Maar hier's jy weer in my drome
Drome is wense wat jou hart maak as jy slaap
Oe drome is wense wat jou hart maak as jy slaap
En al ken jy nie eers my naam nie
Al weet jy nie ek bestaan nie
Sal my drome elke aand net oor jou gaan
My hart se grootste wens is jy
In my drome sal ek jou kry
Want 'n ewigheid sal my hart na jou hart smag