LyricFind Logo
LyricFind Logo
Sign In
Lyric cover art

Grootste Platinum Treffers

2006

Verstaan Mekaar

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek sien die grys en goud verander vir my
In die donker nag skyn daar 'n ligstraal deur
Dis jy wat my kom leer verstaan het
Jy bring die môre met jou saam

Hierdie oomblik kan ook tydelik wees
Sal die gee en die vat van die lewe ons genees
En in mekaar se arms los
En ons vir altyd hier vergeet

Ek en jy verstaan mekaar
Ek en jy verstaan mekaar

En al word die donker koud en al bly die nagte lank
En al word ek voor jou oud en al maak die droom my bang
Sal ek veg om jou te hou al verloor ons alles saam

Sal ek en jy mekaar
Sal ek en jy mekaar
Verstaan

Die prys is altyd duur die omgee is swaar
Maar ons hou vas aan die kruis en aan mekaar
Die deel, die wysheid van die val saam
Om die opstaan daarna te verstaan

Ek en jy verstaan mekaar
Ek en jy verstaan mekaar

En al word die donker koud en al bly die nagte lank
En al word ek voor jou oud en al maak die droom my bang
En ek veg om jou te hou al verloor ons alles saam

En al word die donker koud en al bly die nagte lank
En al word ek voor jou oud en al maak die droom my bang
En ek veg om jou te hou al verloor ons alles saam

Sal ek en jy mekaar
Sal ek en jy mekaar
Verstaan

WRITERS

STEVE HOFMEYR

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other