Want ek is werd dat jy hier bly
Want jy hou my aan 'n haar
Sal dit help om in 'n hoop te gaan lê
En ek staan met soveel vrae
En ek staan met soveel vrae
Kyk na my hart en kyk na my siel
Want dit is jy wat my so verniel
Ek staan in die donker, donker donderweer
En dit is tyd dat ek my les leer
Ek ken jou hart deur die smart
En elke traan wat val maak my mal
So asof die duiwel in jou sake kook
Van die saak wat ons na moet kyk
En ek staan met soveel vrae
En ek staan met soveel vrae
En ek staan met soveel vrae
En ek staan met soveel vrae
Kyk na my hart en kyk na my siel
Want dit is jy wat my so verniel
Ek staan in die donker, donker donderweer
En dit is tyd dat ek my les leer
Kyk na my hart en kyk na my siel (Kyk na my hart)
Want dit is jy wat my so verniel
Ek staan in die donker, donker donderweer (Die donker donderweer)
En dit is tyd dat ek my les leer
En ek staan met soveel vrae
En ek staan met soveel vrae