As ek pla is ek jammer het jy tyd
Kan nie wag om vir jou van nader te bekyk
Wie nie waag sal nie wen nie
Sal jy my nie ook wil ken nie
Sê net ja ek sal jou nie los nie
Moenie worry dit gaan jou nie kos nie
Wag en jy sal sien hoe lekker hierdie aand kan raak
Sien hoe lekker dit kan raak
Vlieg in die rondte rondte
Ry die rollercoaster tot in die hoogte, vêrte
Vinnig en rof ons sal nie wil stop
Jy's bang maar dis lekker
Moenie wag, as jy weet dit is nou tyd
Moenie dink laat jou hart vir jou besluit
Op die oog af te gevaarlik
En jou hart klop onbedaarlik
Met daai vonkel in jou oë
As jy val is ek reg hier onder jou
Met twee arms wat jou altyd vas sal hou
Voel dit dalk te vinnig om in te klim
Wie nie waag nie kan nie begin
So sien hoe lekker hierdie aand kan raak
Sien hoe lekker dit kan raak
Vlieg in die rondte, rondte
Ry die rollercoaster tot in die hoogte, vêrte
Vinnig en rof ons sal nie wil stop
Jy's bang maar dis lekker
Deur die atmosfeer niks sal ons stop
Ek en jy, op die wolke ry vanaand voel ons so vry
Vlieg in die rondte, rondte
Ry die rollercoaster tot in die hoogte, vêrte
Vinnig en rof ons sal nie wil stop
Jy's bang maar dis lekker
Dit hou nooit op nie, vat 'n kans op my
Vlieg in die rondte, rondte
Ry die rollercoaster tot in die hoogte, vêrte
Vinnig en rof ons sal nie wil stop
Jy's bang maar dis lekker
Dit hou nooit op nie, vat 'n kans op my