LyricFind Logo
LyricFind Logo
Sign In
Lyric cover art

Wat Rym Met Liefde

2013

Ons

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Leer my hoe om lief te hê
Watter woorde om te sê
Om die stiltes tussen ons net te waardeer

Leer my dinge oor myself
Laat my sien dat ek die helfte is
Van iets wat amper nooit vir mens gebeur

So luister my belofte aan jou glo dat al my liefde van nou
Tot ewigheid aan jou behoort
Uit die diepte van my hart
Belowe ek vir jou dat daar waarheid is in elke liewer woord

Wil nie ooit sonder jou wees
Verlief op jou siel en jou gees
Glo my as ek vir jou sê dat ek net vir jou wil hê

Kannie sonder jou bestaan
Ek wil die lewe saam met jou ingaan
Ware liefde is seker en niks sê dit beter as ons

Vertel my altyd hoe jy voel?
Jy verstaan wat ek bedoel
As ek in woorde nie kan sê wat ek wil sê

Al die sleg maak jy net beter
So maak jy my seker dat daar niemand anders is wie ek wil hê

So luister my belofte aan jou glo dat al my liefde van nou
Tot ewigheid aan jou behoort
Uit die diepte van my hart
Belowe ek vir jou dat daar waarheid is in elke liewe woord

Wil nie ooit sonder jou wees
Verlief op jou siel en jou gees
Glo my as ek vir jou sê dat ek net vir jou wil hê

Kannie sonder jou bestaan
Ek wil die lewe saam met jou ingaan
Ware liefde is seker en niks sê dit beter as ons
Niks sê dit beter as ek en jy
My lewensdoel het ek in jou gekry

Wil nie ooit sonder jou wees
Verlief op jou siel en jou gees
Glo my as ek vir jou sê dat ek net vir jou wil hê

Kannie sonder jou bestaan
Ek wil die lewe saam met jou ingaan
Ware liefde is seker en niks sê dit beter as ons

Wil nie ooit sonder jou wees
Verlief op jou siel en jou gees
Glo my as ek vir jou sê dat ek net vir jou wil hê

Kannie sonder jou bestaan
Ek wil die lewe saam met jou ingaan
Ware liefde is seker en niks sê dit beter
Ware liefde is seker en niks sê dit beter
As ons
Niks sê dit beter as ons

WRITERS

JOHAN OBERHOLZER

PUBLISHERS

Lyrics © Universal Music Publishing Group

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

From This Artist