Oupa is 'n gomgat (Hardagtig)
Ouma is 'n ougat (Sy's tagtig)
Boetie is 'n windgat (So lastig)
En sussie is 'n wipgat (Sy's pragtig)
Baby is 'n stinkgat (Sies ga-ga)
Pappie is 'n dronkgat (Oom Tas)
Mammie is 'n losgat (Kans vat)
Daar's 'n gat vir gemak agter in die yard
En 'n gat daar bo in die osoonlaag
Leon is 'n grapgat (Schuster)
Ou Kallie is 'n braggat (Knoetze)
Mike is 'n domgat (Schutte)
En Jimmy het a dikgat (Abbott)
Sol is 'n rykgat (Sun City)
Anneline het 'n mooigat (Damn sexy)
Prince Charles is 'n blinkgat (He's British)
Lady Di is bakgat (She's pretty)
Daar's 'n gat vir gemak agter in die yard
En 'n gat daar bo in die osoonlaag
Daar's 'n kakhuis wat agter in the yard daar staan
En 'n gat daarbo in die osoonlaag
Almal het 'n gat vol hare