LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Brakke Van Turffontein

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Daar's 'n hele spul brakke in Turffontein
Daar's 'n hele spul brakke van groot tot klein
Daar's rooies en daar's bondtes, daar net alles wat 'n hond is, daar's 'n hele spul brakke in Turffontein

Daar's 'n hele spul brakke in Turffontein
Daar's 'n hele spul brakke van groot tot klein
Daar's rooies en daar's bondtes, ja net alles wat 'n hond is, daar's 'n hele spul brakke in Turffontein

Ja net soos ekke diep slaap, en ek's reeds ver in droomland
Dan blaf daar weer hier voor my deur
So waarlik weer 'n brak

Nou as daardie spul brakke my rus verstoor
Gaan ek hulle so wraggies die lot vermoor
Al die rooies en die bondtes, ja net alles wat 'n hond is, ja die hele spul brakke in Turffontein

Die verdomde spul honde in Turffontein
Hulle bollie op die gras voor in my tuin
Die rooies en die bondtes, ja net alles wat 'n hond is, die verdomde spul honde in Turffontein

Ja net soos ekke diep slaap, en ek's reeds ver in droomland
Dan blaf daar weer hier voor my deur
So waarlik weer 'n brak

Nou as daardie spul brakke my rus verstoor
Gaan ek hulle so wraggies die lot vermoor
Van die rooies en die bondtes, ja net alles wat 'n hond is, ja die hele spul brakke in Turffontein

Nou as daardie spul brakke my rus verstoor
Gaan ek hulle so wragtie die lot veroor
Al die rooies, die bondtes, ja net alles wat 'n hond is, ja die hele spul brakke van Turffontein

Die hond se neus is spikkelbond
Die hond se oë is rond
En onder aan die hond se stert
Hang 'n stukkie grond

WRITERS

PRETORIUS DANIE

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

From This Artist