Terwyl jou woorde my omsingel
Tot die laaste ster verdwyn
Liefde kom en gaan alweer
Liefde kom en gaan alweer
Sal ek jou ooit weer soen
Jou lippe vasmaak aan myne
Tot die oggend koue verskyn
Rondom 'n prentjie van my
Wat stil deur jou gedagtes gly
Liefde kom en gaan alweer
Liefde kom en gaan alweer
Om 'n kloof soos die toe te gooi
Jy moet weet dis vir altyd
Dat ek die twyfels oor jou graf sal strooi
Liefde kom en gaan alweer
Liefde kom en gaan alweer
Liefde kom en gaan alweer