LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Kosbaar

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
As jy my weer sou sien in die stilte van die nag
Op daai aande van terug dink en berou
Sal jy kies om alleen te wees
Of sal jy kies om jouself te vertrou
Want jy is te kosbaar vir my
Om jou op te gee
Want jy is te kosbaar vir my
Om jou op te gee
As jy my weer kon kry tussen die korrels van die sand
Sal ek lyk soos daai iemand van wie jy hou
Sal jy kies om alleen te wees
Of sal jy kies om vir ons te onthou
Want jy is te kosbaar vir my
Om jou op te gee
Jy is te kosbaar vir my
Om jou op te gee
En as ek sê dat ek jou lief het
As ek skree dat ek jou lief het
Ek sal dit skree
Ek sal dit skree
Want jy is te kosbaar vir my
Om jou op te gee
Jy is te kosbaar vir my
Om jou op te gee
Ek sal dit skree…

WRITERS

Pierre Greeff, Werner Van Der Hoven

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other