Ek het keer op keer gestruikel
Om haar liefde te gaan haal
En beskerm hierdie woorde
Vir haar plekkie in die son
Ek sal antwoord wat jy vra
Het haar deernis my bevry
En ek vra nou om vergifnis
Met haar kwinkslae en kabels
Ek sal antwoord wat jy vra
Sal jy my hoor as ek jou roep?
Ek het gehardloop vir jare
Ek het keer op keer gestruikel
Om haar liefde te gaan haal
Met jou kwinkslae en kabels