Jou oe vang my heel te vroeg
Eks nie eers hier vir liefde nie
Maar jys n lied wat in my vasvloei
Waarheen ek loop wat ek wou se
Hou net aan draai hou net aan draai
Want ek val val val vir jou
Ons dans vannag tot die ligte breek
Hou my vas laat die tyd net staan
En ek wil net dans saam met jou
Dj draai jou favourite song
Jy hou my hand trek my along
Ek se girl ek like jou vibe
Jy se kom nader maybe tonight
Die bass klap hard en jys in my arms
Hier begin iets mooi iets warm
Hou net aan draai hou net aan draai
Want ek val val val vir jou
Ons dans vannag tot die ligte breek
Hou my vas laat die tyd net staan
En ek wil net dans saam met jou
Want ek val val val vir jou
Jy vat my op jy laat my leef
Hier saam met jou voel ek heel
En ek wil net dans saam met jou