Ek het jou ontmoet op n Sondag
Toe die wind soos verlange deur my skedel waai
Jy het gestaan soos n storm wat rus
Hand om jou elmboog gevou
Soos iemand wat gewoond is aan verlies
Wat sy stilte probeer wegsteek
In grappies en ou stories
Was daar iets in jou blik
In n taal wat ek vergeet het
Die bene van ons drome kan versamel
Sonder om bang te wees vir more
Jy se jyt al te veel gange gestap
Soos n brief wat nooit gepos is nie
Dat ek nie redding is nie
Wat lanklaas hoop geproe het
Dalk is dit niks of dalk is dit presies genoeg
N vonk in die donker wat sag begin voeg
Maar vanaand voel jy soos meer as net n oomblik hier
Jy voel soos n moontlikheid wat fluister moenie terugstap nie meer
Dalk is ons net twee mense
Op die regte tyd verdwaal het
Dalk is liefde net n kaart
In n taal sonder rigtings
Vanaand voel jy soos n plek
Wat as ons nie wegstap nie
En kyk of iets nuwe groei
Nie bang hoef te wees vir die wat as nie