LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

My Ding

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek wil jou sproete tel
Vir elkeen n naam gee
Van voor begin
En elke naam soen
Ek wil jou draai onder die maanlig
Tot herfs die blare kom haal
As jy net vanaand n kans vat
Jou hoop eenkant skuif
Jou vertroue in my plaas
Vanaand ingee en se
Neem my in hou my naby
Laat my val waar jou asem bly
Hou my stywer
My ding ek raak stil by jou
My ding hier wil ek bly nou
Die wereld raak sag as jy my hand vat
Tyd leer stadig hoe om te wag
Jou asem teen my nek laat my vergeet
Wie ek was voordat jy praat
As jy my net hou soos nou
En niks meer vra nie
Neem my in
Hou my naby
Laat my val waar jou asem bly
Hou my stywer
My ding ek raak stil by jou
My ding hier wil ek bly nou
As alles more stil word
En lig weer leer om te breek
Sal ek nog hier wees
Net om jou sag in my arms te hou
Hou mmm
Neem my in
Hou my naby
Laat my val waar jou asem bly
Hou my stywer
My ding ek raak stil by jou
My ding hier wil ek bly nou
Mmm
Neem my in
Hou my naby
Laat my val waar jou asem bly
Hou my stywer
My ding ek raak stil by jou
My ding hier wil ek bly nou
Laat my val waar jou asem bly
Hou my stywer
My ding ek raak stil by jou
My ding hier wil ek bly nou

WRITERS

Dylan Beukes

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Enjoyment

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup IconThumbsup Icon
Theme

None