Die bakkie stop en die musiek is hard
Die ys is koud en die vuur aan die brand
Die vriende kom in van elke kant
Iemand bring hout, braaitang in die hand
Die rooster lê al reg vir die vleis
Die vlamme maak my hart tuis
Maar iemand roep van agter die hek
Ons kort nog dop, wie ry gou weg
Gaan kry die dop by Tops, my bra
En koop sommer 'n paar choppies daar
Die vuur is warm en die mense reg
Vanaand gaan hierdie plek ons stemme dra
Ons braai in Richardsbaai
Gooi nog 'n chop op die vuur vanaand
Die musiek is hard en die meisies fraai
Almal staan rond met dop in die hand.
Lig jou glas en sing saam met my
Dis 'n braai in Richardsbaai
Die vleis siss hard op warm kole
Ons kuier nou groter as tevore
Die dansvloer skuif sommer straat toe uit
En iemand ruk nog 'n speaker uit
Die ys raak min maar die lag raak meer
Ons braai nou al vir die vierde keer
En iemand skree bo die lawaai
Hier's nog 'n rondte vir Richardsbaai
Ons braai in Richardsbaai
Gooi nog 'n chop op die vuur vanaand
Die musiek is hard en die meisies fraai
Almal staan rond met dop in die hand
Lig jou glas en sing saam met my
Dis 'n braai in Richard's braai
Die musiek is hard en die meisies fraai
Lig jou glas en sing saam met my
Dis 'n braai in Richardsbaai
As die kole rooi is en die "tunes" nog slaan
Weet jy hierdie nag gaan lank aan gaan
Van die eerste dop tot die laaste braai
Kuier ons nog hier in Richardsbaai
Ons braai in Richardsbaai
Die musiek is hard en die meisies fraai
Lig jou glas en skree saam my
Dis 'n braai in Richardsbaai
Ons braai in Richardsbaai
Die musiek is hard en die meisies fraai
Lig jou glas en skree saam my
Dis 'n braai in Richardsbaai