Hoe lank gaan ons vrae nog onbeantwoord bly?
Hoe lank gaan die leiers en die herders ons mislei?
Hoekom kry die mense nie hul grense afgebreek nie?
Wanneer volg jy net jouself en niemand anders nie?
Moenie bang wees nie daar's nie sout pilare nie
Dis net die wind, die wind
Dis net die winde van verandering wat waai
Hoe lank voor die vrae wat ons nog gevra word?
Hoe lank voor die vrae met 'n antwoord stil gemaak word?
Wie is almal ons wat saam ry op die wa?
Wie is die ons en ons vir jou Suid-Afrika?
Daar's nie sout pilare nie