Dat ons jonk sal bly..sing
Kom ons haal ons horlosies af en gooi dit in die see.
Wat is tyd nou eintlik met alles wat ons nou weet.
Ouderdom is net 'n nommer. Ons is wild, jonk en baie mooi.
Vandag is dalk jou laaste dag
So kom wees jonk saammet my. Belowe my belowe my
(belowe my dat ons jonk sal bly)