LyricFind Logo
LyricFind Logo
Sign In
Lyrics
Ek glo daar’s liefde in die lewe na dood
En ek glo dat ware liefde kom van bo
En ek weet my hart sal nooit van jou kan vergeet
En ek glo dat als wat regtig saak maak sal leef

Want dis lekker om te lewe ja dit is
Of jy ‘n mens is of ‘n voël is of ‘n vis
Ja dis lekker om te lewe ja dit is
As die son so lekker skyn op my gesig

Ek glo daar’s liefde in die lewe na dood
En ek glo dat ware liefde kom van bo
En ek weet my hart sal nooit van jou kan vergeet
En ek glo dat als wat regtig saak maak sal leef

Dis lekker om verlief te wees dit is
Elke aand as ek gaan slaap sal ek jou mis
Dis goed om te vergewe ja dit is
Die lewe gaan verby als kom tot niks

Ek glo (Ek glo)
Ek glo (Ek glo)
Ek glo (Ek glo)
Dat ware liefde kom van bo

Dis lekker om te lewe ja dit is
Of jy ‘n mens is of ‘n voël is of ‘n vis

Ek glo daar’s liefde in die lewe na dood
En ek glo dat ware liefde kom van bo
En ek weet my hart sal nooit van jou kan vergeet
En ek glo dat als wat regtig saak maak sal leef

Ek glo daar’s liefde in die lewe na dood
En ek glo dat ware liefde kom van bo
En ek weet my hart sal nooit van jou kan vergeet
En ek glo dat als wat regtig saak maak so leef

PUBLISHERS

Lyrics © Downtown Music Publishing

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other