LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Silwer hart

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ongelooflike mooi silwer hart vol van blydskap en seer kry
Hoe kan soveel emosies gestoot word in ietsie so kleins?

As ek my oë kon toe maak
En net sien wat ek wil sien
Ek kon voorgee dat dit nie saak maak
Eerlikheid is wat jy verdien

Want daar's niks meer hoop vir ons
Selfs die maan skyn nie meer oor ons
Ons storie verloor in 'n donker nag
So neem terug jou silwer hart
So neem terug jou silwer hart

Elke prentjie van ons wil van voorgee soos ons dit wou hê
En dit verraai geen gevoel meer ons soeke bly eindeloos so leeg

As ek my oë kon toe maak
En net sien wat ek wou sien
Ek kon voorgee dat dit nie saak maak
Eerlikheid is wat jy verdien

Want daar's niks meer hoop vir ons
Selfs die maan skyn nie meer oor ons
Ons storie verloor in 'n donker nag
So neem terug jou silwer hart

Ek het belowe aan jou
Ek jou hart vir altyd sal bewaar
Maar oe ek smeek jou nou
Wil jy jou silwer hart nie kom haal?

Daar's niks meer hoop vir ons
Selfs die maan skyn nie meer oor ons
Nou is ons storie verloor in 'n donker nag
So neem terug jou silwer hart
So neem terug jou silwer hart

PUBLISHERS

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

From This Artist