Ons dans op die strand onder 'n maanlig straal
Ek en jy hand aan hand son en see net soos 'n feëverhaal
En ek weet, weet waar ons twee is
Dat my knieë lam raak as ek by jou is
As ek val sal jy my vang?
As ek my hart vanaand vir jou gee
Sal jy dit oppas en joune met my deel?
As ek val sal jy my vang?
Die geur van jou hare is soet en sag
Jy lyk soos 'n engel wat skyn in die nag
Jou lippe aanloklik wat my nader roep
My hart staan en roer na jou sagte soen
As ek val sal jy my vang?
As ek my hart vanaand vir jou gee
Sal jy dit oppas en joune met my deel?
As ek val sal jy my vang?
As ek val sal jy my vang?
As ek my hart vanaand vir jou gee
Sal jy dit oppas en joune met my deel?
As ek val sal jy my vang?
As ek val sal jy my vang?
PUBLISHERS
Lyrics © Universal Music Publishing Group, Sony/ATV Music Publishing LLC, Walt Disney Music Company, Anthem Entertainment, Reservoir Media Management, Inc.