Suikerbossie ek wil jou hê
Suikerbossie ek wil jou hê
Suikerbossie ek wil jou hê
Wat sal jou mamma daarvan sê?
Dan loop ons so onderdeur die maan
Ek en my Suikerbossie saam
Sy kan nie kos kook nie haar kos is rou
Sy kan nie tee maak nie haar tee is flou
Sy kan nie brood bak nie dis als verbrou
Tog wag ek Suikerbossie net vir jou
Dans deur die nag ek en jy saam
Neon ligte blink voel soos 'n droom
Elke tree elke beat jy's my vibe
Love tussen ons dit voel so live
Suikerbossie ek wil jou hê
Suikerbossie ek wil jou hê
Suikerbossie ek wil jou hê
Wat sal jou mamma daarvan sê?