Ek sukkel voort in 'n nuwe dag
Die son verduister in my donker lag
Die tyd vertraag en my hart raak swak
Hoe sal ons dit tot more maak
My hare rys en my oë raak geel
My tande jeuk en my hand word klou
Soos die ondier uit my ontvou
Maak my los van die ondier
Reinig my siel met die heilige vuur
Dis 'n donker vol maan en ek is nie
Sal ek myself weer eendag vind
Sal ek myself weer kan keer