LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Vat Vat

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
My oë brand van die trane
Sou ek leer oor die jare
Goeie dinge hou nooit lank nie

Wat de hel moet ek nou doen
Hou ek nog aan of gee ek net op
Jy soek net dinge wat ek jou nie kon gee nie

Vat vat alles nou
Vergeet net wat ek hou
My hart is nie meer myne nie

Sy glo in valse prente
Wat afval van die muure
Sy dink daardie illlusie bestaan

Vat vat alles nou
Vergeet net wat ek hou
My hart is nie meer myne nie

WRITERS

Martin Esterhuizen

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Sadness

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup Icon
Theme

Substance Use

From This Artist