LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Ek Wens

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Rook jou "Marlboro" sigaret
Vergeet van die troubles wat jy het
Die lewe is te kort om te sit en treur
Lig jou kop op en probeer weer 'n keer

Dis 'n somer seisoen en ek top nogsteeds oor jou
Met skok vind ek uit jy's 'n ander man se vrou
Ek maak my deur toe en saggies huil ek nou
Jy's nie die moeite werd om my so te ontstel

En ek wens jy kan besef wat jy doen
En ek wens jy kan voel wat ek voel
En ek wens jy kan besef wat jy doen
En ek wens jy kan voel wat ek voel

Nou sit ek weer en wonder wat doen jy
In die oggend word ek wakker sonder jou aan my sy
Dis die pyn, dis die haat ek wil nie verder ly

En ek wens jy kan besef wat jy doen
En ek wens jy kan voel wat ek voel
En ek wens jy kan besef wat jy doen
En ek wens jy kan voel wat ek voel
Nou sit ek weer en wonder wat doen jy

En ek wens jy kan besef wat jy doen
En ek wens jy kan voel wat ek voel
Nou sit ek weer en wonder wat doen jy

WRITERS

Martin Esterhuizen

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Enjoyment

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup IconThumbsup Icon
Theme

Substance Use

From This Artist