Sy wil blomme op my skape verf
Toe jaag en haar weg, sy wou my hoenders se vere uit trek
Toe help ek haar haar reg
Onthou jy toe ons ontmoet?
Jou lippe rooi en jou wange soet
In 'n vol maan op die strand
En dan 'n kant Buffelsbaai se rand
Maar toe ek my toebroodjie soek
Vertroetel jy benoud met jou broek en ek weet
Sy wil blomme op my skape verf
Toe jaag en haar weg, sy wou my hoenders se vere uit trek
Toe help ek haar haar reg, toe help ek haar reg
Ek het haar malpitte opgeeet
Maar sy't nogsteeds haar skoene by die see vergeet
Die eerste week was so swaar
Ek wou net in die verte staar
Soos iemand wat nie maatjies het
Bly die hele dag in die bed
Maar dan onthou ek weer (Dan onthou ek weer)
Haar toebroodjies met die kaas gesmeer en ek weet
Sy wil blomme op my skape verf
Toe jaag en haar weg, sy wou my hoenders se vere uit trek
Toe help ek haar haar reg, toe help ek haar reg
Ek het haar malpitte opgeeet
Maar sy't nogsteeds haar skoene by die see vergeet
Toe sit sy hier langs aan my in 'n vol maan op die strand
En anderkant Buffelsbaai se rand
Haar lippe rooi en haar wange soet en ek weet
Sy kan maar blomme op my skape verf
Dis heeltemal reg dis heeltemal reg, sy kan my hoenders se vere uit trek
Dis glad nie so erg, dis glad nie so erg
Sy kan al my toebroodjies op eet
Sy kan haar skoene by die see vergeet