LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Swaai swaai

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Dit is Vrydag-aand
Die naweek het begin
My hart wil net dans
Kom ons gaan!

Swaai swaai...

Dit is Vrydag-aand
Die musiek speel hard
Die ritme vat my
Van my kop tot by my hart

Die bas slaan diep
Ek voel dit in my lyf
Die hele dansvloer beweeg
Vanaand wil niemand huis toe!

Kom vat my hand
Moenie stilstaan
Voel hoe die beat jou vat
Kom ons gaan!

Drie, twee, een...

Swaai Swaai!
Swaai swaai!
Oor die dansvloer
Swaai swaai!

Links, regs
Kom draai saam
Swaai swaai!
Heel nag lank!

Swaai Swaai!
Swaai swaai!
Laat die musiek jou vat
Swaai swaai!
Swaai swaai!

Swaai-swaai
Swaai-swaai
Hey!
Swaai-swaai
Swaai-swaai
Nog 'n keer!

Die nag is jonk
Die energie is hoog
Die baslyn trek
En almal spring omhoog

Geen worries vanaand
Net hierdie oomblik
Die ritme in ons harte
En die beat wat nooit stop nie

Swaai links!
Swaai regs!
Hande op!
Kom almal saam!

Swaai!
Swaai!
Swaai!
Swaai!

Drie!
Twee!
Een!

Swaai Swaai!
Swaai swaai!
Oor die dansvloer
Swaai swaai!

Links, regs
Kom draai saam
Swaai swaai!
Heel nag lank!

Swaai Swaai!
Swaai swaai!
Die hele vloer beweeg!
Swaai swaai!
Tot die oggend kom!

Swaai-swaai!
Swaai-swaai!
Kom ons swaai!
Nog 'n keer!

Swaai Swaai!

Swaai swaai...
Vrydag-aand...
Swaai swaai...

WRITERS

Mauritz Oberholzer

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Enjoyment

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup IconThumbsup Icon
Theme

None