LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Strawberry lips

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Hey
Kom nader
Voel die vibe

Stop, kyk en gooi jou flikkers vir my
Jy laat my hart net vinniger klop, o my
Net een minuut, net een oomblik saam
En ek vergeet van die wêreld se naam
Jy loop verby en alles staan stil
Daai oë van jou gee my hoendervleis-gevoel
Ek probeer praat maar ek sê niks reg
Want jy vat my asem, jy vat dit weg

Kyk na my, moenie wegdraai nie
Hierdie gevoel gaan nie verby nie
Kom nader, laat my verstaan
Hoekom jy my so laat gaan

Kyk na my met jou strawberry lips
Jy maak my rof met elke klein soen
Maak my vry, ek wil jou hê
Jy's die een wat my laat sweef
Hey! Hey!
Kom dans net bietjie nader
Hey! Hey!
Ek wil jou vanaand nie laat gaan!

Liggies flikker, musiek slaan hard
Maar jy's die beat binne-in my hart
Elke move wat jy maak trek my in
Hierdie game weet ek kan ek nie wen nie
Jy glimlag en ek verloor beheer
Ek wil jou hê, ek wil net meer en meer
Kom wys my wat jy in jou dra
Hierdie nag is net vir ons, ja

Hou my vas, moenie stop nie
Hierdie vuur brand binne-in my
Voel die ritme, voel die nag
Ons gaan aan tot die son weer lag

Kyk na my met jou strawberry lips
Jy maak my rof met elke klein soen
Maak my vry, ek wil jou hê
Jy's die een wat my laat sweef

Hey! Hey!
Jy's my vibe, jy's my rede
Hey! Hey!
Kom ons dans tot môre

Net jy
Net ek
In hierdie oomblik

WRITERS

Mauritz Oberholzer

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Enjoyment

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup IconThumbsup Icon
Theme

None