Ek sê nie ek is die beste nie
Ek probeer net genoeg wees
Maar as jy langs my wakker word
Voel die wêreld weer amazing
Elke keer wanneer jy glimlag
Voel dit soos 'n nuwe begin
Jy's soos 'n waterstroom vir my
Jy is soos monster in my bloed
Van die oggend tot die nag
Niemand anders voel so reg
As jy jou hande om my slaan
Jy praat en ek luister stil
Want jou stem laat alles rus
Selfs die chaos in my kop
Raak stil wanneer jy my soen
Hou my wakker deur die aand
Jy's die lig in donker dae
Sal ek steeds by jou bly staan
Want my hart het klaar besluit
Dis saam met jou waar ek hoort vanaand
Al raak die wêreld donkergrys
Sal my hart jou altyd hou
Jy is soos 'n monster vir my bloed
Jy gee my woema om te leef