As ons uit gaan, dan is ons reg
Geen alternatief nie, geen tweede kans
Weet ek, ek is op die regte plek
Of ons twee sal nooit werk nie
Ek hoef nie verder te soek nie
Want jy's die een wat werk!
Jy maak myne joune, joune myne!
Kom ons dans tot die son opkom!
Ek wil nie speel-speel nie
Ons kan deur die storms gaan
Ons kan deur die reën loop
Sal ek jou kies oor en oor heen en weer
Of ons twee sal nooit werk nie
Ek hoef nie verder te soek nie
Want jy's die een wat werk!
As ons date, dan date ons
Want jy's die een wat werk!