LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Dronk op jou liefde (feat. Tequilamusiek)

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Soek jy 'n tequila
Was jou vraag daai aand
Een sal mos nie skade doen nie
Jy lag, en vat my hand

Kyk waar staan ons vanaand nou
lepel in jou ouma se sitkamer
Jy steel my hoodie, steel my hart
En ek raak net al hoe lammer

Ons pas saam soos brannas en coke
Smirnoff en tequila mix
Dis nou ek en jy, my lief
Ek is dronk op jou liefde,
Maak my knieë lam, lam, lam
Elke kykie laat my val
Laat die wêreld raas daar buite
Ek is dronk op jou liefde, dis al

Jou lipstiek op my glasrand
Jou parfuum in my T-shirt vas
Jy sê jy ry nou, dan bly jy
Want jou skoene weet ook al die pad

Ons bestel weer "laaste rondte
Maar ons laaste's nooit genoeg
Want die oomblik wat jy groet my
Vat jy al my asem vroeg

Ons pas saam soos brannas en coke
Smirnoff en tequila mix
Dis nou ek en jy, my lief
Ek is dronk op jou liefde
Maak my knieë lam, lam, lam
Elke kykie laat my val
Laat die wêreld raas daar buite
Ek is dronk op jou liefde, dis al

Dis meer as net die glas in my hand
Dis hoe jy my naam sag uitspan
As jy vra "nog een?" sê my hart
Ja, vir altyd, skink maar aan (ooh ja)

Ons pas saam soos brannas en coke
Smirnoff en tequila mix
Dis nou ek en jy, my lief
Ek is dronk op jou liefde
Maak my knieë lam, lam, lam
Elke kykie laat my val
Laat die wêreld raas daar buite
Ek is dronk op jou liefde, dis al

WRITERS

Brandon Daubert, Mauritz Oberholzer

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Enjoyment

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup IconThumbsup Icon
Theme

Substance Use