LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Bel my terug (feat. Tequilamusiek)

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Los 'n boodskap ná die piep
Dis wat jou foon se, ek wag nog hier
Bel my terug, ek moet weet
Iets wat in my bors bly draai

Ek het jou skadu in die gang
En jou naam nog op my tong
Dis nou net ek en jy
Maar jy voel so ver weg van my

Sê my nou
Gaan jy bly of gaan jy ry
Sê my nou
Moet ek stil raak, moet ek vry?

Bell my terug
Bell my terug
Daar is iets wat ek moet vra
Bell my terug
Bell my terug
Is jy bang vir wat ek dra?
Dis nou net ek en jy
Dis nou net ek en jy
Bell my terug
Bell my terug

Ek kyk hoe die klok oor die muur loop
En die rus in die huis raak hard
Elke klein geluid word 'n antwoord
Elke stilte sny weer skerp

Ek wil nie raai in die donker
Ek wil jou stem hoor, net een keer
Sê my reguit, sonder om weg te kruip
Sodat my hart kan rus, of breek

Sê my nou
Gaan jy bly of gaan jy ry
Sê my nou
Moet ek veg vir wat ek kry?

Bell my terug
Bell my terug
Daar is iets wat ek moet vra
Bell my terug
Bell my terug
Is jy bang vir wat ek dra?
Dis nou net ek en jy
Dis nou net ek en jy
Bell my terug
Bell my terug

As jy val, sal ek jou hoor
As jy stil is, hoor ek meer
Ek wil nie nog 'n leë nag
Met jou spore op my leer

Sê dit sag
Sê dit reg
Moet ons los, of maak ons reg?

Bell my terug
Bell my terug
Daar is iets wat ek moet vra
Bell my terug
Bell my terug
Is jy bang vir wat ek dra?
Dis nou net ek en jy
Dis nou net ek en jy
Bell my terug
Bell my terug

WRITERS

Brandon Daubert, Mauritz Oberholzer

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Sadness

Sentiment
Thumbsup Icon
Theme

Substance Use