Sal jy vir my by die voordeur kry
Want ons het plekke om te gaan
Sal jy vir my by die voordeur kry
Op die pad kan ons besluit
Die wind waai deur die ruit
Maar ons kom ook wel daar uit
Lank na elke skip vergaan
Ons gaan staan langs die pad
Wat hom met ons saak bemoei
Wat hy graag vir ons wil wys
Met 'n vriend by die deur
Wat vra of ons bier makeer
Maar ons kom ook wel daar uit
Lank na elke skip vergaan
Ek het uitgesien om die bosveld weer te sien
En ek is steeds bereid om woestyne te bekruip
Maar ons is hier in 'n bos
En ek lê my op die aarde neer
Maar ons kom ook wel daar uit
Lank na elke skip vergaan