LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Metodiste

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek moes geweet julle is Metodiste
Oorgegee aan die luste
Al die jare soos gister
En dis ietwat sinister
Toe daai leepoog vriend Anton vir my sê
Los maar jou kosblik by die deur

Ons was skaars 16 jaar oud
Jou ma was so hot en met die wêreld vertroud
Dit was die tyd van ons lewens
Alle sondes vergewe
Maar goddank jou fokken ma was so stout

By die deur kry ek snuf in die neus
Dit was pampoentert en appel gewees
Dit het my warm laat voel
Soos 'n gloed oor my spoel
Sy het selfs aangedring om vir my te voer

Anton sê los dit maar liewers
Want daai lepel was definitief iewers
Sy het my nader getrek
Ek het geweet sy bedoel
Ek het maar toegelaat dat sy my bevoel

Maar voor ek die lepel in die dak kon steek
Nog voor ek weet waar ek myself begeef
Die vuur en die vlamme van die oomblik hier
Haar man agter die kamermuur
Hy het maar net 'n strikdas aan
Hy vra my weet jy wat's my naam
O Heer
O Heer
Penetreer

Moes geweet het julle is Metodiste
Oorgegee aan die luste
En ons hoop op die beste
En los maar die reste
Maar ek sien julle nou
Sien my man en my vrou
Dat ons drie ewig ons as enig beskou

Dis nou 35 jare of wat later
Ou Anton is al lankal nie meer
Maar eks so gelukkig soos 'n biker in die middag verkeer
Tussen jou ma en die Strikdas meneer

Ek het geweet julle is Metodiste
Oorgegee aan die luste
Al die jare soos gister en dis ietwat sinister
Maar ek's happier nou
Met my man en my vrou
Ons drie is heilig is een
En ons voel so geseën

WRITERS

Gideon Breytenbach, Ilze Breytenbach, Jackie Lätti, Riku Lätti

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other