Ek kan sien jy's nie alleen nie (Nie alleen nie)
Haar arms verm om jou lyf
En ek weet sy's nie die een nie want jy is my lewe (Want jy is my lewe)
Ek mis jou soene in die aande (In die aande)
Jou sagte vluister in die nag
Dis nou alles uit my hande en hoe gaan ek lewe (En hoe gaan ek lewe)
Daarom stuur ek vanaand al die seer in my hart vir die maan
Die wilde waters in jou hande
Laat my verlang na goue strande
Waar jy my vashou in die wind waar jou oë my eie vind, ek verlang na jou
Die wilde woorde wat jy fluister
Getemde perde in die duister
En die tyd raak al hoe later ek verdrink in liefdes water, wilde waters in jou hande (Wilde waters in jou hande)
Hierdie seer wil my nie los nie
Ek voel my hart so stadig skeer (Stadig skeer)
Ek weet nie wat die liefde kos nie, maar dit bly vir ewig (Dit bly vir ewig)
Daarom stuur ek vanaand al die seer in my hart vir die maan
Die wilde waters in jou hande
Laat my verlang na goue strande
Waar jy my vashou in die wind waar jou oë my eie vind, ek verlang na jou
Die wilde woorde wat jy fluister
Getemde perde in die duister
En die tyd raak al hoe later ek verdrink in liefdes water, wilde waters in jou hande (Wilde waters in jou hande)
Daarom stuur ek vanaand al die seer in my hart vir die maan (Vir die Maan)
Die wilde waters in jou hande
Laat my verlang na goue strande (Goue strande)
Waar jy my vashou in die wind waar jou oë my eie vind, ek verlang na jou (Ek verlang na jou)
Die wilde woorde wat jy fluister
Getemde perde in die duister (Getemde perde in die duister)
En die tyd raak al hoe later ek verdrink in liefdes water, wilde waters in jou hande