LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Donker Lig

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek gryp na woorde
Ek gryp na my hart
Die lig wat in jou is het n donker kant
Nog altyd skuldig van kindsbeen af
Die vrotappel die res se verderf
Vertrap, verdryf, veroordeelde, vreemdeling
Maar my trane het nog drome in

Niemand gaan jou help nie
Almal voel n veer
Skree my gedagtes vir my
Asof insig my ontbreek

Een voet voor die ander
Nog n hart op die spel
Nog n siel verslaan
Nog n splinter in my vel

WRITERS

Andre Nel

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Sadness

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup Icon
Theme

None