LyricFind Logo
LyricFind Logo
Sign In
Lyric cover art

Vernietige Visie

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Skryf jy steeds daardie storie wat jy so lank terug begin het
Skilder jy nog daardie prentjie wat jy so lank aan verf

Ontwerp jy steeds daardie visie wat jy jouself belowe het
Of het jy soos die res opgegee

Onthou jy daardie kindjie wat altyd by die venster gestaan het
Onthou jy die dae toe drome nie 'n limiet vir jou was nie
Voor die wêreld jou visie vernietig het my vriend

WRITERS

Neil Rautenbach, Stephan van Antwerpen

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share

See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Sadness

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup IconThumbsup Icon
Theme

None