LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Al Val Jy

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek onthou nog daardie mooi glimlag
Jou oe het geblink op daardie sonskyn dag
En toe jy vir my kyk kon niks vergelyk

Ons was nog jonk en was baie dwaas
Die liefde kan jou soms baie verbaas
Maar as jy vir dit gaan wag daar miskien 'n traan

En al gaan sy sal jy fine wees
Al loop hy sal jy reg wees
Al val jy sal jy weer opstaan

Ek onthou toe ons nog kinders was
Jou hand het so mooi in myne gepas
En toe jy dit wegvat toe val my hart net plat

Verhoudings is nie altyd maklik nie
Die lewe werk nie altyd goed uit nie
As jy gelukkig wil wees kyk eers verby die vlees

WRITERS

Neil Rautenbach, Stephan van Antwerpen

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Enjoyment

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup Icon
Theme

None