LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Dinge Raak Warm

Duet
Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Dinge raak warm
Dinge raak warm

Sy pak die bul by die horings sê 'n ding net soos hy is
Sy's 'n meisie wat sal petrol gooi voordat sy die vuur blus
Sy sê ja as jy vra of ons dit buiten toe moet vat
Sy's nie bang nie sy's nie skaam nie vir die sop om te spat

Sy is petrol ek is vuur sy is braaivleis ek's bier
Dinge raak warm as ons eers langarm
Sy is petrol ek is vuur sy's pure plaas en plesier
Dinge raak warm as ons eers langarm
Dinge raak warm

Dinge raak warm as ons eers langarm
Dinge raak warm, dinge raak warm
Dinge raak warm as ons langarm
Dinge raak warm, dinge raak warm

Jy sal sien sy weet presies wat sy doen
Jy's 'n kaart in haar hande 'n game om te speel
Jy sal sien sy maak of jy die leisels het
Maar sy het jou om haar pinkie dit kan ek jou wet

Sy is petrol ek is vuur sy is braaivleis ek's bier
Dinge raak warm as ons eers langarm
Sy is petrol ek is vuur sy's pure plaas en plesier
Dinge raak warm as ons eers langarm
Dinge raak warm

Dinge raak warm as ons eers langarm
Dinge raak warm
Dinge raak warm
Dinge raak warm as ons langarm
Dinge raak warm
Dinge raak warm

Sy is petrol ek is vuur sy is braaivleis ek's bier
Dinge raak warm as ons eers langarm
Sy is petrol ek is vuur sy's pure plaas en plesier
Dinge raak warm as ons eers langarm

Dinge raak warm as ons eers langarm
Dinge raak warm, dinge raak warm
Dinge raak warm as ons langarm
Dinge raak warm, dinge raak warm

Sy pak die bul by die horings se 'n ding net soos hy is
Sy's 'n meisie wat sal petrol gooi voordat sy die vuur blus
Sy sê ja as jy vra of ons dit buiten toe moet vat
Sy's nie bang nie sy's nie skaam nie vir die sop om te spat

Dinge raak warm
Dinge raak warm

WRITERS

Willem Nel

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other